Oor die program

Nasie in Gesprek, met Rozanne McKenzie, neem jou op ’n reis deur Suid-Afrika se pragtige platteland. Ons ontgin die verskeie bedrywe wat eie aan hierdie omgewings is – en volg die plaaslik vervaardigde produkte, van plaashek tot tafel. Theo Vorster sluit ook aan by Rozanne en ondersoek die belangrikste uitdagings in hierdie dorpies en bedrywe.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S4 | E4 25 April 17:30

'S4/E4'. Ons besoek Juna Melkery in Meyerton en kyk hoe Clover in Lichtenburg kaas vervaardig. Ons maak dan 'n draai by Basslake Adventures in Henley on Klip vir 'n avontuur eie in sy soort!

Nog vermaak