Oor die program

kykNET se nuwe komedie, Mense Mense, handel oor ’n groep vriende wat saam werk, kuier en woon – alles sommer in een gebou.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E3 24 April 16:00

'S1/E3'. Salomé probeer om haar finansiële situasie te red deur 'n mal nuwe projek aan te pak en span vir Sebastian in om te help. Rossouw salf Julian en Liesl se aanhoudende bakleiery... #MenseMense

Nog vermaak