Logo
MMF

#DieWessos

Die Wesso's

Emmanuel Arthur Wesso, Shushane Wesso en Lee-Roy Brendon Wesso, is die broers-en-neef trio van George in die Wes-Kaap. Emmanuel, ’n 29-jarige verkoopsman, Shushane, ‘n 31-jarige afleweringsman, en Lee-Roy, ’n 25-jarige gim-foondie, bekoor gehore saam as Die Wesso’s.

Hul trek hul inspirasie van die sanggroep Boyz II Men en sanger Brain McKnight. Dié groep wil graag Maak My Famous wen om hul families te ondersteun en ’n inspirasie te wees vir hul gemeenskap.

3 Vinnige feite:

Emmanuel:

  1. Ek is ’n Christen
  2. Ek is mal oor Christelike musiek sowel as Jazz en Soul
  3. Ek is baie vriendelik

Shushane:

  1. Ek is baie reguit
  2. Ek is ’n baie toegewyde person
  3. Ek is baie vriendelik

Lee-Roy:

  1. Ek is ’n Christen
  2. Ek is mal oor Christelike musiek sowel as Jazz en Soul
  3. Ek is ‘n rugbyspeler en baie lief vir sport
Wesso