Logo
Oppiestoep
web uni tv guide

Oppiestoep

145GeselsprogramPG

Ontmoet maak my famous se top-48

Nuus
18 Maart 2019
Ontmoet Maak my famous se top-48 deelnemers.
Maak my famous top 48 2

FOTO: Light Lounge Studio

Maak ’n nota en neem kennis van hierdie name, want jy gaan in die daaropvolgende maande nog baie van hulle hoor. Die top-48 van Emo Adams en kykNET se musiekprogram Maak my famous gaan beslis die nuwe en uiteenlopende talent van Suid-Afrika na jou sitkamer bring. Die reeks saai vanaf 18 April 2019 uit op kykNET, DStv-kanaal 144 om 20:00 uit en weer op kykNET&kie om 21:00.

Vroulike sangtalent

Die 12 vroue wat dit gaan uitspook in die kompetisie en die gehoor betower met hul musikale talent is:

  • Maryna (24), Centurion
  • Jodi (18), Saldanha
  • Charmaine (36), Mitchell’s Plain
  • Bernice (18), Swartruggens
  • Chaundé (26), Mitchell’s Plain
  • Kaylin (22), Bredasdorp
  • Tiyana-Lee (18), Heideveld
  • Megan (20), Potchefstroom
  • Rushnee (19), Port Elizabeth
  • Jolene (27), Port Elizabeth
  • Faith (23), Port Elizabeth
  • Miche (19), Mitchell’s Plain

Manlike sangtalent

Hiermee die 12 nuwe hartebrekers wat gaan meeding in die manlike sang kategorie:

  • Cheswyn (22), Vredemheim Farm
  • Logan (27) Naboomspruit
  • David (25), Vlottenburg
  • Marco (25), Alberton
  • Jesmoné (29), Cloetesville
  • Damian (18), Kraaifontein
  • Timmy (19), Stellenbosch
  • Ricardo (18), Stellenbosch
  • Arnau (19), Piet Retief
  • Rigaud (24) Windhoek
  • Andre (30), Potchefstroom
  • Roche (20), Randfontein

Spesialiteit

Opera, dans en komedie! Die spesialiteitskategorie gaan die kompetisie op hul tone hou:

  • Sensation: Tiffany (18) en Naeem (19), Mitchell's Plain
  • Lara (16), Vereeniging
  • Dimitri (28), Belhar
  • The Unknown (21, 23, 24 en 26), Ocean View
  • Jacques (19) en Nicole (21), Potchefstroom
  • Kurt (46), Port Elizabeth
  • Tristan (16), Kraaifontein
  • Rezah (20), Schaapkraal
  • Ryan (21), Heideveld
  • Ruan (11), Midrand
  • Sedibeng Arts Ensemble: (26, 35), Vanderbijlpark
  • Khoisan Plasterz (21), Mitchell’s Plain 

Rymkletsers

Met hul sterk beats gaan die rymkletsers riel met hul rhymes:

  • Prince Ell (22), Eersterivier
  • Pret Kadet (24), Robertson
  • Caledon se Domklong (26), Caledon
  • Anigma (24), Maitland
  • Goldstone (23), Durban
  • Frontline Soldiers (27, 30), Uitenhage
  • CRAIG “O” (22), Mitchell's Plain
  • Wanie (23), Uitenhage
  • Shadow (23), Ceres
  • M.C. Noedy (22), Ocean View
  • Miss Understood (19), Eersterivier
  • Young OG (19), Mitchell's Plain

Deel dié nuus met jou vriende op FacebookTwitter en Instagram met die hutsmerk #MaakmyFamous en maak seker jy is ingeskakel op 18 April.