Logo
MMF

#Henrico

Henrico Coetzer

Dié 27-jarige sanger van Pretoria in Gauteng, streef om soos sy held, Josh Groban, erken te word vir sy stem en skryftalent. Henrico se Yorkshire terrier, Levi, glo dat hy nie verniet vanaf die ouderdom van tien alreeds oefen vir hierdie geleentheid nie.

Henrico droom al van sy kinderjare af om ’n sangkompetisie te wen en glo dat sy mededingende geaardheid hom sal help op sy pad na sukses.

3 Vinnige feite:

  1. Ek het groot belangstelling in wyn en die maak van wyn en sal graag my meester in wingerd- en wynkunde wil doen
  2. Ek is life daarvoor om kos te maak vir my familie
  3. Ek het op die ouderdom van veertien die Midmar Myl geswem
Henrico Coetzer