25 leef jou reis about poster 320 x 480

Oor die program

Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is jou gunsteling Afrikaanse reisprogram en ook kykNET se eerste volwaardige internasionale leefstylprogram. Gerrie verken en wys ons die reisbestemmings wat hom na aan die hart lê en hoe gemaak as jy dit ook wil besoek.

Volgende Episode

S5 | E4
01 Mei 21:00

'S5/E4'. Ons kuier begin in Rome met uitstappies na Pisa en Florence en wys jou al die hoogtepunte van so 'n vaart en hoe om die beste waarde vir geld te kry.

Gewild

Nog vermaak

Koringaar

S2 | E9 @ 09:30

kykNET

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E4 @ 11:00

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E4 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 16:00

kykNET NOU!

Glam Guru

S12 | E4 @ 18:30

kykNET

Safari 4x4-Roetes

S10 | E1 @ 18:56

kykNET

La’t Wiel

S10 | E10 @ 18:59

kykNET

eNuus

S1 | E2479 @ 19:00

kykNET