Oor die program

'S16/E5'. Godzilla en die Mustang! Dit is die storie van 'n epiese resies tussen 'n 400kW GT-R en 'n 1800 perdekrag vegvliegtuig uit die Tweede-Wêreldoorlog. Ons ry ook iets wat soos soetkoek verkoop.
Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S16 | E4 06 Mei 02:00

'S16/E4'. Beskik Volvo se splinternuwe slanke S90 oor genoeg skietgoed om die Duitsers aan te vat? Ons maak ook kennis met die Mitsubishi Fullback en gee 'n paar wenke oor hoe om 'n motor te koop.