Oor die program

Die bekroonde joernaalprogram Kwêla se eerste uitsending was op 17 November 1999, en die span het sedertdien elke Woensdagaand gesorg vir ’n uur vol wetenswaardighede, inspirasie en humor. Van Musina tot Kaap Agulhas, en van Alexanderbaai tot Port St John’s – Kwêla was al daar, en gaan weer soontoe om die merkwaardige mense van ons land se stories te vertel.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S20 | E11 22 Junie 10:00

'S20/E11'. Hannes verruil die Kwêla-bank en kuier by ons Dorp van die Jaar wenner. Ons leer ken DWTS se bekende protea-netbalspeler Vanes-Mari du Toit en draai by die Isa Carstens se 40ste verjaarsdag.

Nog vermaak