Kwêla: Wagter nou ’n dokter!

01 Maart 08:00

Die Kwêla-span loer in by Lucy Breytenbach wat die eerste mediese-hondeskool in Suid-Afrika oopgemaak het.