Kwêla: Vroue in die filmindustrie

25 Februarie 19:00

Hanneke Schutte, Nosipho Dumisa en Sanet Olivier gesels met Hannes van Wyk oor hul ervaring in die filmindustrie.