Kwêla: Dwelmtragedie

27 Mei 19:30

Hannes het onlangs met Sedick Abrahams gesels, wat onlangs van moord aangekla is nadat sy seun hom onophoudelik in sy huis geteister het.