Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 34: Spring Austin spring! - Kwarantyn
Video
13 Julie
Die opsigter se boodskap was nog nie eers klaar gelees nie toe is Austin al oppad swembad toe. Sal jy in ’n koue swembad in spring as iemand vir jou sê jy mag weer praat na ’n hele dag van stilte?
Up Next
Dag 34: Tjoepstil Austin - Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Nie ’n piep uit Austin nie – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Nuus vanuit die Le Roux-huis – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Lawwe Lisa is vroeg aan die gang
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 2 - Kwarantyn
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 1 - Kwarantyn
13 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
#OpMyEish - Episode 14 - Die Reünie
Nadia en Rachelle vertel ons van die dag wat daar groot drama tussen Janae en Chaunte was en hoe dit hulle laat voel het. Stroom nou al 14 #OpMyEish episodes op #DStvStream.
Video
‘n Vinnige grimering – Stralend
Fafa wys vir Chrisandy ‘n vinnige manier om haar grimering vir die dag te doen.
Video
#OpMyEish - Episode 12 - Katja se Date - kykNET
Janae probeer uitvis oor Katja en Brendan se 'date' terwyl Rachelle en Brendan hulle spa-dag geniet. Kyk saam elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, #DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal
Video
’n Dag vir liefde – Magda Louw
Gertrude het liefde gevind en Baltus se groot liefde het by sy voordeur opgedaag.