Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Pamela Anthia Okkers

OUDERDOM: 53

ROL IN DIE FAMILIE: Tannie
Pamela is uitgesproke maar ook 'n skouer vir elke lid van die Scheepers gesin. Maar dit moet jou nie flous nie, sy sal tot die aardsdrempel stap vir haar familie, want sy glo hulle is almal wenners. En moenie verbaas wees as sy trooskos aandra nie - sy is daai tipe tannie.

WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Ek word eers stil, en sal nie dadelik reageer nie

RAAK JY MAKLIK KWAAD, EN WAT BEHELD JOU WOEDE?
Dit hang regtig van die situasie af, en ek reageer daarop

IS JY 'N KANSVATTER OF MEER REGVERDIG?
Ek is baie regverdig

WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
Ek gaan skuld afbetaal

HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Omdat ons voorberei het, en ons ons is vasbeslote om kykers vasgenael te hou aan die skerm

 

Avril Scheepers Profile 320 x 320
Austin Scheepers Profile 320 x 320
Pamela Scheepers

29
Julie
28
Julie
27
Julie
26
Julie
25
Julie
24
Julie
23
Julie
22
Julie
21
Julie
20
Julie
19
Julie
18
Julie
17
Julie
16
Julie
15
Julie
14
Julie
13
Julie
12
Julie
11
Julie
10
Julie
9
Julie
8
Julie
7
Julie
6
Julie
5
Julie
4
Julie
3
Julie
2
Julie
1
Julie
30
Junie
29
Junie
28
Junie
27
Junie
26
Junie
25
Junie
24
Junie
23
Junie
22
Junie
21
Junie
20
Junie
19
Junie
18
Junie
17
Junie
16
Junie
15
Junie
14
Junie
13
Junie
12
Junie
11
Junie
10
Junie