Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Kwarantyn verdien jou stem – en dis maklik!

Nuus
10 Junie 2020
Hoe stem jy vir Suid-Afrika se nuwe Kwarantyn-gesin? Hier is alles wat jy moet weet...
Kwarantyn How to Vote Billboard 1600 x 640

Almal het maar hulle eie opinie oor inperking, maar vanaf vanaand gaan inperking gepaard gaan met ’n nuwe werklikheidsreeks vir die hele kykNET-familie, waar twee families meeding om R250 000 te wen. En jy kan jouself inleef by ’n nuwe gesin, wat jou nuwe huismaat kan word as jy ook nog by die huis bly vir inperking.

Daar is 12 deelnemers, twee gesinne, en 50-dae se vermaak waar jy die kans kry om ander se inperking-ervaring uit te beleef. Veilig in jou eie huis.

Maar hoe werk dit?

Wel, dis makliker as om te bepaal wat elke vlak van inperking beteken, maar jy gaan nogsteeds moet flink dink as dit kom by stem, want jou stem maak die Scheepers of Le Roux’s dalk ryker sodra Augustus aanbreek.

Hoe stem jy?

Registreer op die Kwarantyn-tuisblad:

  • Besoek kyknet.tv/kwarantyn
  • Kliek op ‘Stem’
  • Kliek dan op ‘Registreer’ en sleutel jou inligting in
  • Jy sal ’n OTP-nommer per SMS ontvang.
  • Sleutel jou OTP-nommer in
  • Jy is nou geregistreerd

Hoe om te stem op die Kwarantyn-webblad as ’n geregistreerde lid:

  • Besoek kyknet.tv/kwarantyn
  • Kliek op ‘Stem’
  • Kliek op ‘Teken In’ en sleutel jou selfoonnommer in die internasionale formaat in, bv. +27…
  • Sleutel jou wagwoord in
  • Kies jou gunsteling-familielid
  • Sleutel jou aantal stemme in en dien jou keuse in deur op die ‘STEM’-knoppie te kliek.

Registreer op die Kwarantyn-selfoonblad

  • Besoek kyknet.tv/kwarantyn
  • Kliek op ‘Stem’
  • Kliek op ‘Registreer’ en sleutel u informasie in
  • Jy sal ’n OTP-nommer per SMS ontvang.
  • Sleutel jou OTP-nommer in
  • Jy is nou geregistreerd

Hoe om te stem op die Kwarantyn-selfoonblad as ’n geregistreerde-lid:

  • Besoek kyknet.tv/kwarantyn
  • Kliek op die ‘Stem’ menu-item
  • Kliek op ‘Teken In’ en sleutel jou selfoonnommer in die internasionale format in, bv. +27…
  • Sleutel jou wagwoord in
  • Kies jou gunsteling-familielid
  • Sleutel jou aantal stemme in en dien jou keuse in deur op die ‘STEM’-knoppie te kliek.

Hoe om te stem vir Kwarantyn per SMS (slegs vir Suid-Afrikaanse kykers)
SMS jou gunsteling-familielid se naam na 34584

  • Koste per SMS is R1,50
  • VAS-tariewe geld

Hoe om te stem op die DStv-app (slegs vir DStv-intekenaars):

  • Laai die DStv-app af vanaf die Google Play Store of die Apple iStore
  • Teken in op die app deur jou DStv-connect gebruikersnaam en wagwoord in te sleutel.
  • Kyk uit vir die Kwarantyn-kaart
  • Kliek op die Kwarantyn-kaart en volg die instruksies om jou stem in te dien.

Registreer op die DStv-app (slegs vir DStv-intekenaars):

  • Kliek op die Kwarantyn-kaart op die DStv-app
  • Kliek op ‘Registreer’ en sleutel jou inligting in
  • Jy sal ’n OTP-nommer per SMS ontvang.
  • Sleutel jou OTP-nommer in
  • Jy is  nou geregistreerd

Hoe om op die DStv-app te stem as ’n geregistreerde-lid:

  • Kliek op die Kwarantyn-kaart op die DStv-app
  • Kliek op ‘Teken In’ en sleutel jou selfoonnommer in
  • Sleutel jou wagwoord in
  • Kliek op jou gunsteling-familielid
  • Sleutel jou aantal stemme in en dien jou keuse in deur om op die ‘STEM’-knoppie te kliek.

AANTAL STEMME EN KOSTES VERBONDE

Elke gebruiker ontvang 100 stemme per platform per ronde, bv:

  • Webblad – 100 stemme
  • Selfoonblad – 100 stemme
  • SMS – 100 stemme
  • DStv-app – 100 stemme (slegs vir Suid-Afrikaanse intekenaars)
  • Netwerkdata-tariewe is van toepassing vir die gebruik van die internet op die webblad sowel as die selfoonblad
  • Kostes per SMS is R1,50

Elke week tel jou stem om jou gunsteling gesin te help om nader aan die boerpot te kom.

Kwarantyn sal vanaf Woensdag 10 Junie om 21:00 elke dag en heeldag op kykNET se nuutste opwipkanaal, DStv-kanaal 149, uitgesaai word.

Maandae tot Saterdae sal daar daagliks om 17:00 ’n 24 minuut lange hoogtepunteprogram (behalwe Woensdae is dit ‘n 48 minuut lange program om 20:00) op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai word. Bly hier op hoogte