OUDERDOM: 25
ROL IN DIE FAMILIE: Dogter
Lisa wil volgende jaar trou. En sy bring al haar energie en persoonlikheid saam met haar verloofde met 'n ogie op die prysgeld wat sy weet na haar troue toe gaan. Asook die pret en gees terwyl sy so vinnig ons 'n glansie gee van haar pragtige verloofring.
WORD JY MAKLIK VERVEELD?
Ek doen, maar ek kan ewe maklik myself besig hou
WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Almal gaan dit kan sien want ek word baie stil
IS JY 'N KANSVATTER OF MEER REGVERDIG?
Ek is 'n regverdige mens
WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
'n Deel van my troue betaal, natuurlik
HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Want ons is mal, en bring baie pret