OUDERDOM: 49
ROL IN DIE FAMILIE: Ma
As 'n ma is Jana 'n skouer vir haar mense, en Heinrich wat ook aansluit in die Le Roux huis vir Kwarantyn gaan sy definitief welkom laat voel. En moenie dink sy gaan terugstaan as kinders handuitruk nie.
WORD JY MAKLIK VERVEELD?
Nee, glad nie
WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Ek loop net weg van die bron van enige frustrasie
RAAK JY MAKLIK KWAAD, EN WAT BEHELD JOU WOEDE?
Ek word maklik kwaad, maar ek koel baie gou af.
WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
Ek weet nie. Dinge verander so gou, vir nou sal ek dit hou
HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Spangees! En ons is pret en goeie mense