Logo
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Adriaan Briel

OUDERDOM: 26

ROL IN  DIE FAMILIE: Lisa se verloofde
As iemand murg in hul been het is dit Adriaan. Die nie-Le Roux wat binnekort nog meer deel van die familie gaan word as hy ook 'n ring om sy vinger dra. Hierdie man is van plan om sy merk te maak in Kwarantyn, asook so paar punte te kry by kykers en sy skoonfamilie.

WORD JY MAKLIK VERVEELD?
Redelik, ja

WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Ek luister dan musiek

RAAK JY MAKLIK KWAAD, EN WAT BEHELD JOU WOEDE?
Ek word nie maklik kwaad nie

WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
Vir die troue betaal (met Lisa)

HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Ons doen alles saam!

LisaLeRoux Profile 320 x 320
HeinrichLeRoux Profile 320 x 320
Adriaan LeRoux

29
Julie
26
Julie
25
Julie
23
Julie
22
Julie
21
Julie
20
Julie
19
Julie
17
Julie
14
Julie
13
Julie
11
Julie
7
Julie
3
Julie
30
Junie
28
Junie
21
Junie
19
Junie
16
Junie