Kom binnekort
'S2/E4'. By Kunsvlyt is dit heeltyd speeltyd! Die week se uitdaging sorg dat die kind in elkeen opgewonde na vore kom, en dit belowe 'n kleurvolle verbeeldingsreis vir almal wat saamkom!
Dié werklikheidsreeks bestaan uit 10 deelnemers wat hul kreatiwiteit moet inspan om dit uit te spook met verf, kwasse, klei, mosaïek, papier en enige kreatiewe voorwerp waaraan jy kan dink!