Oor die program

Oefen saam met Suid-Afrika se fiksheidsghoeroe, Linda Kriel, en #KryDaaiLyf in die gemak van jou eie sitkamer!

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E13 26 Junie 10:30

'S2/E13'. In hierdie laaste episode van #KryDaaiLyf, deel Linda Kriel 'n stapprogram wat op die maat van ritmiese musiek gedoen word. Dis die ideale manier om fiks en gemotiveerd te bly.