Oor die program

Koringaar is ’n geselsprogram waarin Angus Buchan na almal uitreik – gesinne, enkellopendes en veral jongmense. Hy moedig ons aan om terug te keer na God.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E4 22 April 09:30

'S3/E4'. God het geen kleinkinders nie. As jou pa 'n predikant is en jou ma 'n vrou van God, gee dit jou nie outomaties toegang tot die hemel nie. Geloof kom deur te luister na die Woord van God.

Nog vermaak