Oor die program

Die ikoniese Kook & Geniet beklee al vir dekades lank ’n spesiale plek in baie Suid-Afrikaanse huishoudings en kombuise.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E4 26 April 20:00

'S1/E4'. Lise vind by twee kosredateurs, Arina du Plessis van Landbouweekblad en Aletta Lintvelt van Weg en Platteland, uit hoe Kook & Geniet se resepte opweeg teen hedendaagse resepte.