Logo
kokkedoortjie poster
kokkedoortjie poster

Oor die program

Jong kos-entoesiaste en -foendi’s in die land, skuif nader: dis tyd vir Kokkedoortjie – kykNET se nuwe werklikheidsreeks vir kinders tussen die ouderdomme van 9 en 13 jaar. Aan die stuur staan die geliefde Koekedoor-beoordelaar Mari-Louis Guy en die Kokkedoor-staatmakersjef Nic van Wyk.

S1 | E13
30 Junie 11:00
'S1/E13'. Die finaliste kry die kans om soos ware sjefs 'n drie-gang spyskaart uit te werk. Deelnemers haal alles uit om...

Nog vermaak