25 kokkedoortjie about poster 320 x 480

Oor die program

Jong kos-entoesiaste en -foendi’s in die land, skuif nader: dis tyd vir Kokkedoortjie – kykNET se nuwe werklikheidsreeks vir kinders tussen die ouderdomme van 9 en 13 jaar. Aan die stuur staan die geliefde Koekedoor-beoordelaar Mari-Louis Guy en die Kokkedoor-staatmakersjef Nic van Wyk.

Volgende Episode

S1 | E5
03 Mei 20:00

'S1/E5'. Die Kokkedoortjies maak 'n hamburger met 'n sousie of smoortjie. Noem dit na jou gunsteling sportheld soos Chad se Swemburger of Schalk se Rugby-burger, maar moenie die groente vergeet nie.

Gewild

Nog vermaak

Koringaar

S2 | E9 @ 09:30

kykNET

Met 'n Huppel In Die Stap

S2 | E4 @ 11:00

kykNET

Kunsvlyt

S1 | E4 @ 11:30

kykNET

Skole Top 10

S9 | E4 @ 16:00

kykNET NOU!

Glam Guru

S12 | E4 @ 18:30

kykNET

Safari 4x4-Roetes

S10 | E1 @ 18:56

kykNET

La’t Wiel

S10 | E10 @ 18:59

kykNET

eNuus

S1 | E2479 @ 19:00

kykNET