Oor die program

Koekedoortjie is die jongste weergawe van kykNET se gewilde koswerklikheidsreekse, waaronder Kokkedoor en Koekedoor ook tel, en hoewel dit dieselfde wenresep volg, is daar ’n unieke bestanddeel of twee in.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E8 23 Mei 20:00

'S1/E8'. Die koekedoortjies gebruik selfgemaakte brooddeeg en bak dit in die vorm van enige dier. Die brood moet met gis gebak word en een of ander kos-element bevat. #Koekedoortjie