Knapsekêrels
144
Drama
13VL
Tuis
Nuus
Video's
Foto's
Kyk
Video
‘Kom ons praat oor Kerkstraat’ – Knapsekêrels
Skalkie is moeg vir min geld maak, maar Mynie het dalk ’n idee.
Video
‘Verraaier’! – Knapsekêrels
Hans Zimmerman lyk nie soos iemand wat maklik vergewe en vergeet nie…
Video
‘Hy het vir Addie’ – Knapsekêrels
Addie en Skalkie se ontmoeting met Baby Tjoklits verloop nie volgens plan nie.
Video
‘We have to stop this’ – Knapsekêrels
Dinge bereik breekpunt tussen Chantel en haar pa én Zimmerman en Davids.
Video
‘Die vyand moet sneuwel’ – Knapsekêrels
Die tyd vir praat is verby, so hoe lyk die pad vorentoe vir ons eie Batman en Robin?
Video
Wortel voor die neus – Knapsekêrels
Mynie probeer vir Skalkie oorreed om Hans Zimmerman se bedorwe dogter op te pas.
Video
’n Skietstilstand – Knapsekêrels
Mynie en Skalkie stamp koppe oor hoe die pad vorentoe lyk.
Video
‘Ek wil jou nooit weer sien’ – Knapsekêrels
Zimmerman en Davids spreek ’n ontmoeting af, maar albei partye is skepties oor die uitkoms.
Video
Konfrontasie – Knapsekêrels
Wat gaan gebeur as Rachel, Addie en Lynn hul vyande konfronteer?
Video
‘As’ is ’n asgat – Knapsekêrels
Mynie is nie van plan om Skalkie te vergewe nie, en Naomi probeer Rachel anders oortuig.
Video
Vasgekeer – Knapsekêrels
Chantel snap wie die ‘Dragon’ is, Zimmerman sit sy voet neer en Skalkie word vasgekeer.
Video
Moedverloor se vlakte – Knapsekêrels
Karlien gee Zimmerman ’n taai klap, Baby maak reg vir ’n kopskoot en dinge is nie pluis by die Bekkers nie.
Wys nog
12 van 26