Oor die program

Knapsekêrels handel oor vier huisgesinne (die Bekkers, Zimmermans, Davidse en Fortuins) wat mekaar noodgedwonge beter leer ken wanneer ’n lid van elke gesin betrokke raak by ’n jaagtog om oorlewing en ’n bestaansreg in die Johannesburg van vandag.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 09 Januarie 20:00

'S1/E1'. Skalkie Fortuin en Mynie Bekker se paaie kruis by Interactive Security. Daar is dalk 'n ander geleentheid vir Skalkie, want Hans Zimmerman is bekommerd oor sy dogter, Addie, se veiligheid.