Oor die program

Klaskamer10 is die opwindende onderrigprogram wat wiskunde en fisiese wetenskappe ekstra-klasse na jou huis toe bring. Die tutors, Martin en Werner, behandel daagliks belangrike afdelings om jou te help sodat jy slaggereed sal wees vir jou eindeksamen. 

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E74 24 Mei 16:00

'S2/E74'. Martin behandel belangrike graad 12 wiskunde konsepte. Laai jou werkkaart af by www.klaskamer10.co.za vir vandag se les.

Nuut

Nog vermaak