Logo
Kampkos slim billboard
Kampkos

Beaté Opperman

Beáte Opperman is ’n aktrise van Johannesburg en was te sien in produksies soos Roepman, Verraaiers, Free State, Buurtwag en Jonathan. Sy het al die wêreld plat gereis as deel van die bemanning op die 5-ster Princess Cruiselines. Dit bly een van haar gunsteling stokperdjies om te reis, en dis dan ook wat sy die meeste geniet van Kampkos – reis, kuier met fantastiese mense en as daar nog lekker kos ook daarby is, hoekom dan nou nie?