Oor die program

Kampkos is terug vir ’n vierde seisoen! John-Henry en Beáte Opperman is weer die aanbieders, en kykers kan uitsien na lekker kuiers by gewilde ATKV-oorde regoor Suid-Afrika.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S4 | E4 26 April 17:30

'S4/E4'. Bobby van Jaarsveld en Leanie May het geen inleiding nodig nie! Hulle skuif agter die kostafel in by 'n familie gunsteling oor: die ATKV Klein-Kariba. Kom kook lekker saam. #kykNETKampkos

Nog vermaak