Oor die program

Laat net die gedagte aan finansiële beplanning jou in koue sweet uitslaan? Ontspan! In ons splinternuwe reeks, Jý Geld, met aanbieder Lynelle Kenned, spreek ons al daardie klein jakkalsies aan.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 09 Julie 17:58

'S1/E1'. Wêreldwye navorsing toon dat vroue heelwat minder finansiële kennis en vaardigheid as mans het. Ons wil met hierdie reeks vroue bemagtig om hulself te bemagtig.