Logo
Jukebox New Show Page Bill
web uni tv guide

Jukebox

146MusiekprogramPG13
Jukebox New About Poster

Oor die program

Jukebox is ’n program wat regstreeks uitgesaai word en waar kykers die geleentheid kry om versoeke te stuur om musiekvideo’s wat hulle graag op die kassie wil sien te speel. Aanbieder Pieter Koen verwelkom ook elke week ’n paar gaste in die ateljee, wat wissel van SA se bekendste Afrikaanse kunstenaars tot jong sangtalent wat binnekort die musiekbedryf gaan oorweldig.

S11 | E15
07 Julie 20:00
'S11/E15'. Nicholis Louw en Liezel Pieters gesels met Gerrie Pretorius oor vanjaar se Krone 5 konsert. Suzzi Swanepoel h...

Nog vermaak