Oor die program

Kom toer, lag en leer saam van Suid-Afrika, ons mense en ons eeue oue gemeenskaplike erfenis – braai.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S7 | E1 14 Julie 18:30

'S7/E1'. Ons is terug op die lug en die reeks skop af met 'n besoek aan the Timbavati Wildreservaat. Daar word heelwat gebraai. Steaks is hierdie keer op die spyskaart.

Please share your feedback

We are conducting a quick survey to better understand our audience. Click here for the Privacy Policy