Logo
In Japan ja
web uni tv guide

In Japan, Ja!

144ReisprogramPG13L
In Japan Ja

Oor die program

In die program, In Japan, Ja! gaan die twee aanbieders, Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels, die Bokke volg op hul soektog na ’n derde Wêreldbekertitel. Vir tien weke gaan dié twee saam in Japan kuier, van die land se gewildste toeristebestemmings besoek en die gees van die Rugby Wêreldbeker 2019 beleef.

S1 | E10
21 November 12:00
'S1/E10 of 10'. Ons kyk terug na Hammie en Vanes-Mari se hoogtepunte van hul toer in Japan.

As Karen Meiring vra – In Japan, Ja!

Video
04 September

As Karen Meiring jou Japan toe nooi, wie is Vanes-Mari en Hamilton om nee te sê?

Nog Programme