Die glanssjef, Bertus Basson, dekorkenner Misi Overturf en hulle span reis vanaf die Kaap tot die Karoo en Weskus om nuwe lewe in verskeie restaurante te blaas in die derde seisoen van werklikheidsreeks In die sop: Restaurant-evolusie.
S3 | E8
24 April 20:00
'S3/E8'. Die Alma Café is al vir jare 'n spesiale venue vir musikante, asook 'n restaurant wat die Tait-familie heeltema...