Oor die program

Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E1 09 Oktober 20:30

'S2/E1'. Die hotel word geruk wanneer meneer Van As opdaag om die plek self te bestuur. Hy is onmoontlik om voor te werk en die personeel beraam 'n plan om van hom ontslae te raak.