Hond se Gedagtes: Neem ’n hondjie aan

Wil jy ’n hondjie aanneem? Lees dan verder!

04 Julie 2017

HOOFFOTO: Uit ’n episode van Hond se Gedagtes

ANDER FOTO’S: Verskaf

1506426349 27 hond gedagtes marcie

Marcie is sowat twee jaar oud. Hy is ’n lieflike seun wat gek is oor aandag.

Kontak

Robert van Animal Anti-Cruelty League.

Stuur ’n e-pos na adopte@aacl-ct.co.za.

Bel 021 534 6426/7 of 071 000 1557