Oor die program

Kom kyk hoe Petri de Wet en sy gas-hengelaars Suid-Afrika en Afrika plat toer in die 16de seisoen van Hier Gaan Ons Alweer.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S16 | E1 02 Oktober 17:30

'S16/E1'. Ons skop #HierGaanOnsAlweer af in pragtige Angola, waar ons 'n paar groot visse vang. Ons wys julle wat om te koop om die hengel aan te pak en hoe om dit te gebruik.