Oor die program

In Groen: Namibië sien ons hoe dinge werk by die rehabilitasiesentrum Naankuse en wat dit verg om ’n wilde dier te rehabiliteer en vry te laat in die natuur.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E1 12 Julie 20:30

'S3/E1'. Marlice het twee aardwolwe gekry en dit is baie raar dat hulle gesien word. Sy berei kos voor en voer hulle, wys waar hulle bly en ons sien hoe afhanklik en geheg hulle aan haar geraak het.