Oor die program

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Nuwe episodes word weeksaande om 21:00 uitgesaai, met ’n herhaling om 09:00 soggens.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E122 18 September 21:00

'S3/E122'. Julia is 'n kwaai Franse juffrou en Virginia vind uit wat met Renate gebeur het. Chrissie het 'n metgesel nodig vir haar matriekafskeid.

Nog vermaak