Oor die program

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Nuwe episodes word weeksaande om 21:00 uitgesaai, met ’n herhaling om 09:00 soggens.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E36 22 Mei 09:00

'S3/E36'. Iva sukkel om haar pilverslawing te breek. Renate kan nie vrede maak met Simon se stoel nie. Magda bring vir Koekie 'n verrassing.