Oor die program

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Nuwe episodes word weeksaande om 21:00 uitgesaai, met ’n herhaling om 09:00 soggens.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E57 20 Junie 09:00

'S3/E57'. Kristien vra Iva uit oor haar afwesigheid. Liam waarsku Blitz oor Amalia se gevoelens vir hom en Yvonne is smoorverlief op Renaldo.

Nog vermaak