Oor die program

Fluiters, ’n eerste van sy soort, voer kykers weg na ’n wêreld wat hulle nog nooit gesien het nie; ’n onderwêreld wat hulle saam met die protagoniste ervaar en moet leer ken; ’n verraderlike net van intrige wat die helde dwing om diep in hulle eie lewens te gaan soek na die krag, vindingrykheid en moed om te oorleef.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 06 Januarie 22:00

'S1/E1'. Kykers maak kennis met Sandy Roos, haar verloofde Roedolf 'Rudi' du Preez, David Peterson, Dirk Els en Nicci September by die IT-maatskappy Mzanzi Digital Strategies (Pty) Ltd.