Oor die program

In dié fliekvasvraprogram gaan Ivan Botha en Leon van Nierop deelnemers se plaaslike en internasionale fliekkennis toets.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 01 Februarie 20:00

'S1/E1'. In dié fliekvasvraprogram gaan Ivan Botha en Leon van Nierop deelnemers se plaaslike en internasionale fliekkennis toets. Leon Schuster is #FliekNETFoendies se eerste spesiale gas.

Nog vermaak