Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S19 | E14 16 Julie 18:00

'S19/E14'. Die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees is 'n jaarlikse gunsteling onder feesgangers én kunstenaars. Francois Jacobs is 'n boorling van hierdie geweste en vandeesweek ons aanbieder.

Nog vermaak