Oor die program

Vier vroue in verskillende lewensfases werk vir ’n aanlyndiens bekend as “Elke Skewe Pot”, waar hulle vir ander mense gereeld pasmaats vind. Tog ontwyk ware liefde hul steeds.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E1 10 Julie 20:00

'S1/E1'. Op 31 gaan Anna deur 'n midlife crisis, los haar werk, haar kêrel en gaan vir 'n onderhoud by die vreemdste dating website genaamd Elke Skewe Pot. Gaan sy die nuwe werk geniet? #ElkeSkewePot