Oor die program

Die joernalis en skrywer Erns Grundling se boek, Elders, waarin hy vertel van sy staptog op die bekende Camino in Spanje, is nou ook ’n TV-reeks.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E8 23 Februarie 12:00

'S1/E8'. Erns stap in die reën buite Triacastela en besoek 'n interessante kunstenaar en sy seun wat in 'n woud woon. Hy ontmoet 'n 86-jarige pelgrim wat 'n groot indruk op hom maak. #Elders