Oor die program

Tydens elke Europese winter is Nataniël op sy gelukkigste in Nantes. Maar die afgelope paar jaar is Edik van Nantes nog net tydens die lente en somer verfilm. Vir die eerste keer bring ons die winter, sy geheime, sy kos, tradisies en rituele na die skerm.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E12 22 September 02:30

'S1/E12'. Nataniël en Erik vertrek op 'n reis na die binneland van Frankryk en besoek van die mooiste kastele. Hul padkos is ongewoon en word - soos hulle ouma hulle geleer het - tuis voorberei.