Logo
Dwaalster
web uni tv guide

Dwaalster

144Drama13VL
Dwaalster

Oor die program

Welkom in Maanhaarsdrif, 'n fiktiewe Karoodorpie met interessante, maar misterieuse, inwoners. Hier is daar ’n fiksasie met sterre en sterrekyk terwyl sommige inwoners ook met die spreekwoordelike “maan gepla” is.

S1 | E13
07 April 13:00
'S1/E13'. Annabel is oortuig dat Peter in die moeilikheid is en dat Behle op haar spoor is. Luan en Ruan ry Kaap toe om ...
Dwaalster
Dis in die sterre – Dwaalster

Glo jy daarin dat sterretekens jou toekoms kan voorspel?

Beslis, ja13%
Defnitief nie, nee71%
Ek is onseker16%

Nog Programme