Oor die program

In hierdie program besoek Rian van Heerden en dr. Emil Nothnagel 13 klein dorpies in Suid-Afrika waar sommige dinge goed gaan en ander minder goed.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E3 16 April 18:00

'S1/E3'. Cullinan is 'n geskiedkundige dorp bekend vir hul diamante. Ons leer meer van Cullinan se geskiedenis en vind uit hoekom 'n mens so 'n ompad moet ry om die dorpie te besoek. #Dorpsdraai

Nog vermaak