Logo
DVK S1 SP BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

seisoen

1

DVK S1 Poster Web Uni

In dié reeks van tien episodes ontmoet kykers vir Mart Vermaak. Die ontnugtering van haar grootwordjare vind plaas teen die politiese agtergrond van die onstuimige laat 1970’s, terwyl ’n ouer Mart haarself in ’n ontnugtering van ’n ander aard bevind.

S1 | E10
12 Julie 20:00
'S1/E10 of 10'. Simon deel met Mart oor die baba, maar wanneer sy die tehuis bel, is Dalena skoonveld. Pierre en Janine ...